Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Die Kolos se Kiekies" by Thea Sonnekus " Book PDF Kindle ePub Free

Die Kolos se Kiekies

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Die Kolos se Kiekies
  • Author : Thea Sonnekus
  • Release Date : January 28, 2018
  • Genre: Paranormal,Books,Romance,
  • Pages : * pages
  • Size : 237 KB

Description

Thys Taljaard is 'n wêreldberoemde fotograaf wat vele pryse vir sy boeke al gewen het. Daar word besluit om 'n televisiereeks te vervaardig oor sy laaste boek wat hy uitgebring het. Die produksie maatskappy moet vololedige navorsing doen voor die produksie en daarvoor word 'n vier weke lange reis saam met Thys deur Afrika beplan. Onvoorsiene omstandighede gooi Tinkie by die diep kant in en sy moet dan vir Thys vergesel op hierdie reis. Sy is 'n verfynde rekenmeester en het geen ondervinding in kamp of safari's nie. Sy vind Thys afstootlik met sy reuse baard en nou word hulle saamgegooi vir vier weke lank. Sal Moeder Afrika se roepstem tot haar deurdring en sal sy kan oorleef net met die basiese middels tot hulle beskking.


Ebook Download "Die Kolos se Kiekies" PDF ePub Kindle